• VDL K23ID
  • 968 m2Area
  • 2Bedrooms
  • 2Bathrooms
  • 2Garages

WINSKOOP !!!

Baie moderne 2 slaapkamer huis met moderne oopplan kombuis met baie ingeboude kaste, oond & stoof, opwaskamer, sitkamer, eetkamer en ‘n ruim braaivertrek met ‘n ingeboude braai en 2 badkamers.

Daar is ‘n 1 slaapkamer woonstel teenaan die huis wat addiosioneel uitverhuur kan word of teruggeskakel kan word na ‘n 4 slaapkamer huis.

Die huis het orals netjiese moderne teels op die vloere, behalwe vir een slaapkamer met ‘n gelamineerde vloer.

Al die slaapkamers het ingeboude kaste. Die onderste slaapkamer het ‘n badkamer, met hoekbad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook ‘n ruim aantrekkamer met ingeboude kaste, met ‘n addisionele vertrek, wat as ‘n kantoor of ekstra kamer gebruik kan word.

Die huis het 2 enkel motorhuise en ‘n lae onderhoud tuin.

Die huis is in ‘n baie goeie area geleë.

Kontak die kantoor vir meer inligting!!!

  • Airconditioner
  • Alarm
  • Balcony
  • Build-in Braai
  • Build-in cupboards
  • Burglar bars
  • Double carport
  • Double garage
  • En-Suite
  • Furniture
  • Kitchen with pantry
  • Office
  • Outside braai
  • Single garage
  • Stoep
  • Swimming pool

Contact Vredendal Eiendomme today! Email us at agent@vredendaleiendomme.co.za!